Die Sportkantoor

Die Sportkantoor

Niemand sien die volledige prentjie nie — tot nou toe.Nobody sees the full picture — until now.

Elke leerder. Elke sportkode. Een kantoor.Every learner. Every sport code. One office.

Reël ’n demonstrasieBook a demoLees verderRead on

Maandag het hy rugby geoefen. Dinsdag kon hy nie oor ’n hekkie kom nie.

Die week van die grootste atletiekbyeenkoms van die jaar. Een van die skool se beste hekkie-atlete, Gr. 11. Nie een afrigter het iets verkeerd gedoen nie; niemand het sy hele week gesien nie.

On Monday he trained rugby. On Tuesday he could not clear a hurdle.

The week of the biggest athletics meeting of the year. One of the school’s best hurdlers, Grade 11. No coach did anything wrong; nobody had seen his whole week.

J. van der Merwe, week 7Minute per sessie
SportkodeMaDiWoDoVrSaSo
Rugby90–9075–––
Atletiek456045–30––
Gim45––45–––
Oefenlading1 350Piek48081064590–0

Oefenlading is minute maal hoe hard (1 tot 10). Sa: byeenkoms. Maandag is byna dubbel sy gewone dag, in die week van sy belangrikste byeenkoms. Dit is die “flag” wat niemand gesien het nie.

J. van der Merwe, week 7Minutes per session
SportMoTuWeThFrSaSu
Rugby90–9075–––
Athletics456045–30––
Gym45––45–––
Training load1 350Peak48085572090–0

Training load is minutes times how hard (1 to 10). Sa: the meeting. Monday is almost double his usual day, in the week of his most important meeting. That is the flag nobody saw.

Die probleem

Die leerder. Elke sportkode werk in sy eie silo; die kind speel in vier van hulle. Niemand bestuur die leerder as geheel nie. Interhoër is einde Februarie, die eerste rugbywedstryde begin in Maart, en die seun wat bang is hy maak nie die span nie, mis niks en rus nooit.

Die kantoor. Die sporthoof en elke sportkodehoof is afrigters wat ook ’n sportkode bestuur. Dit is: briewe aan ouers, busse, al die spanne en te min velde, die JOC-aansoek vir interhoër en prysuitdeling. Bo-op dit wil die ouers weet hoekom. Dit gebeur op spreadsheets, e-posse en WhatsApp-groepe — tussen periodes en ná skool.

Die skool. Skolesport het professioneel geword: voltydse afrigters, seisoene wat oorvleuel, ouers en borge met verwagtinge. Die meeste groot skole se sportkantoor is nie daarvoor ingerig nie. Die verantwoordelikheid het nie verander nie — bestuur elke kind sodat hulle skool geniet.

The problem

The learner. Every sport code works in its own silo; the child plays in four of them. Nobody manages the learner as a whole. Inter-schools athletics is at the end of February, the first rugby matches start in March, and the boy who is scared he won’t make the team misses nothing and never rests.

The office. The head of sport and every sport-code head are coaches who also run a sport code. It is: letters to parents, buses, all the teams and too few fields, the safety application for inter-schools and prize-giving. On top of that the parents want to know why. It happens on spreadsheets, email and WhatsApp groups — between periods and after school.

The school. School sport has turned professional: full-time coaches, overlapping seasons, parents and sponsors with expectations. Most big schools' sport offices were not built for it. The responsibility has not changed — manage every child so they enjoy school.

Maandag 15 FebruarieOefenlading, week 7
J. van der Merwe
Gr. 11, Rugby, Atletiek, Gim
3 sessies
1 350
T. Nkosi
Gr. 12, Rugby
1 sessie
810
A. Botha
Gr. 10, Atletiek, Hokkie
2 sessies
690
S. Pienaar
Gr. 11, Rugby, Gim
2 sessies
630
L. Jacobs
Gr. 9, Netbal, Atletiek
1 sessie
420
M. Adams
Gr. 12, Atletiek
rusdag
0
1 “flag”: ladingpiek in byeenkomsweek. Wys 6 van 42 wat vandag geoefen het.
Monday 15 FebruaryTraining load, week 7
J. van der Merwe
Gr. 11, Rugby, Athletics, Gym
3 sessions
1 350
T. Nkosi
Gr. 12, Rugby
1 session
810
A. Botha
Gr. 10, Athletics, Hockey
2 sessions
690
S. Pienaar
Gr. 11, Rugby, Gym
2 sessions
630
L. Jacobs
Gr. 9, Netball, Athletics
1 session
420
M. Adams
Gr. 12, Athletics
rest day
0
1 flag: load peak in meeting week. Showing 6 of 42 who trained today.

Bywoningsregister in minder as ’n minuut

Almal is daar tot die afrigter anders sê. Die week se beplanning bestaan reeds; jy dateer net op wie afwesig was en hoe hard die sessie was. Werk sonder sein. Die sporthoof sien dit dieselfde aand.

Attendance register in under a minute

Everyone is present until the coach says otherwise. The week’s planning already exists; you only update who was absent and how hard the session was. Works without signal. The head of sport sees it the same evening.

Rugby o/19A, Maandag 16:00A-veld, A. Ferreira
J. van der Merwe90RPE 8
S. Pienaar90RPE 8
T. Nkosi90RPE 8
D. le Roux90RPE 8
K. Mokoena90RPE 8
W. Fourie90RPE 8
6 van 6 teenwoordig. Een afwesig, twee aanpassings. Gestoor 16:52.

Die “flag” kom voor die besering

Die afrigter beplan weekliks: minute en RPE. Oefenlading is minute maal RPE, oor al sy kodes. Ladingpiek Geen rusdag Meer ure as sy ouderdom Sessies wat bots Die sporthoof sien dit voor die week, nie ná die besering nie.

The flag comes before the injury

The coach plans weekly: minutes and RPE. Load is minutes times RPE, across all their codes. Load peak No rest day More hours than their age Clashing sessions The head of sport sees it before the week, not after the injury.

J. van der Merwe, week 7oefenlading = minute × RPE
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
Maandag is byna dubbel sy gewone dag, vyf dae voor interhoër. Die “flag” kom voor die besering.

Een status. Elke afrigter sien dit.

Beskikbaar, beperk of beseer. Die fisio sê dit een keer; die rugbyafrigter, die atletiekafrigter en die sporthoof sien dit, en die plan pas homself aan.

One status. Every coach sees it.

Available, restricted or injured. The physio says it once; the rugby coach, the athletics coach and the head of sport see it, and the plan adjusts itself.

J. van der MerweGr. 11. Rugby, Atletiek, Gim
BeskikbaarBeperkBeseer
Nota van die fisio, Dinsdag
KodeMaDiWoDoVr
Rugby90–9075–
Atletiek456045–30
Die rugbyafrigter, die atletiekafrigter en die sporthoof sien dit. Woensdag tot Vrydag se hekkies is self uit die plan.

Stemnotas “on the go”

Ná die sessie, ná die vergadering, langs die veld. Dit word ’n nota op die leerder en die span, ’n papierspoor, en die verslag skryf homself.

Voice notes “on the go”

After the session, after the meeting, next to the field. It becomes a note on the learner and the team, a paper trail, and the report writes itself.

Stemnota, ná die sessieRugby o/19A, Maandag
Tik en praat
Nota op D. le Roux en op die sessieSkouer, fisio Dinsdag. Gekoppel aan sy status; in Maandag se verslag.
Praat; dit word 'n nota, 'n papierspoor, en later 'n verslag.

Een skool, een prentjie

Elf kodes, sport en kultuur, werk elk in sy eie silo. Die skool is een eenheid, en die kind is in vier van hulle. Een rooster, twee skerms: die skool se week, en die kind s’n. Die botsing wys op albei.

One school, one picture

Eleven codes, sport and culture, each in its own silo. The school is one unit, and the child is in four of them. One roster, two screens: the school's week, and the child's. The clash shows on both.

Een skool, een weeksport en kultuur op een rooster
KodeMaDiWoDoVrSa
Rugby o/19A
Rugby o/16A
Atletiek
Netbal
Hokkie
Krieket
Tennis
Gim
Koor kultuur
Revue kultuur
Debat kultuur
Elf kodes, een rooster. Woensdag bots twee van hulle. Die sporthoof sien dit voor die rooster uitgaan.

Die hele sportkantoor op een plek

Alles wat jy Sondagaand op die kombuistafel doen. Ons vervang nie julle skoolstelsel of kalender nie; ons voer in en gee terug.

  • Sportkalenderalle kodes, lewendig, uitgevoer na julle kalender en skoolstelsel
  • Uitslaeelke span se uitslae, Sondagaand vir almal
  • Verslaeper kode en per kwartaal, uit die notas en die syfers
  • WhatsAppdie week se program, een tik per groep
  • Briewe, busse en toeretoerpakket met mediese inligting en ouerkontak, uit julle skoolstelsel
  • Veldroosterwie oefen waar, hoe laat, by wie; gim ingepas
  • BokSmart en konkussiewie is gesertifiseer, wie verval wanneer, en die spanlys voor elke wedstryd
  • LO en fiksheidtoetsing en norme, skoolwyd, gekoppel aan die profiel
  • JOC, begrotings, toerusting, prysuitdelingeen keer ingevul, altyd op rekord
  • Spankeuse vir byeenkomstekies die atletiek- of swemspan uit julle eie tye, binne die reëls van die byeenkoms (byvoeging)

Deel van Buitemuurs: sport en kultuur op een platform, een kind.

The whole sport office in one place

Everything you do at the kitchen table on a Sunday night. We don’t replace your school system or calendar; we feed them and hand back.

  • Sport calendarevery code, live, exported to your calendar and school system
  • Resultsevery team’s results, Sunday night, for everyone
  • Reportsper code and per term, from the notes and the numbers
  • WhatsAppthe week’s programme, one tap per group
  • Letters, buses and tourstour pack with medical information and parent contacts, from your school system
  • Field rosterwho trains where, when, with whom; gym fitted in
  • BokSmart and concussionwho is certified, whose card expires when, and the team sheet before each match
  • LO and fitnesstesting and benchmarks, school-wide, tied to the profile
  • Safety bundle, budgets, equipment, prize-givingentered once, always on record
  • Team selection for meetspick the athletics or swimming team from your own times, inside the meet’s rules (add-on)

Part of Buitemuurs: sport and culture on one platform, one child.

Woensdag 17 Februarie na die kalenderbladjulle kolomme, julle kalender
Text 1StartTimeEndBodySource ID
Rugby: o/19A oefening2027-02-1715:0016:30Afrigters: Ferreiradsk-2
Rugby: o/16A oefening2027-02-1716:0017:30Afrigters: Arlowdsk-5
Atletiek: hekkies oefening2027-02-1715:1516:00Afrigters: Bothadsk-8
Upload and Update Calendar EventsRugby: o/19A oefeningWo 17 Feb, 15:00 tot 16:30, A-veldGoogle Calendar, skoolstelsel, webwerf
Ons vervang nie julle kalender nie; ons voer in. Verander die tyd in die app en die ry verander saam.

Kom kyk hoe dit vir jou skool lyk

Ek wys dit in twintig minute by die skool, met jou eie sportkodes en jou November-program. Geen verpligting nie.

Reël ’n demonstrasie
Chris Conradiechris@diesportkantoor.co.zadiesportkantoor.co.za
Die Sportkantoor, 2026. Gebou vir die sportkantoor van kompeterende Suid-Afrikaanse skole.
Terug na bo

Come and see what it looks like for your school

I’ll show it in twenty minutes at the school, with your own sport codes and your November programme. No obligation.

Book a demo
Chris Conradiechris@diesportkantoor.co.zadiesportkantoor.co.za
Die Sportkantoor, 2026. Built for the sport office of competitive South African schools.
Back to top